Vir enige besigheid wat in Suid-Afrika sake doen, is dit ‘n uitdaging om op die hoogte te bly van alle vereiste registrasies en nakoming wat deur wetgewing en ander regulering
For any business, conducting services in South Africa, it can be somewhat of a challenge to stay ahead of the game, regarding the registration and compliance as required by the
Verkopers se beskerming onder die voetstootsklousule in ‘n koopkontrak vir die verkoop van onroerende eiendom, is dalk nie so “absoluut” soos sommige mense dink nie. Dit bly steeds die verkopers
A seller’s protection under the “voetstoots” clause in a deed of sale for immovable property is not as “absolute” as some might think. It is still the seller’s duty to
Ons kantoor het onlangs ‘n aangeleentheid hanteer waarin die trustees van die regspersoon van ‘n sekere deeltitelskema ‘n wiel van die motor van een van die huiseienaars geklamp het (“wheel
Our office recently dealt with a matter where the trustees of the body corporate of a certain sectional title scheme clamped the wheel of the car of one of its
Die meeste huiseienaarsverenigings het streng voorskrifte wat die estetiese voorkoms van geboue binne die landgoed betref. Dit sluit gewoonlik heinings en ander kleiner aanbouings in, wat nie altyd deur die
Many homeowners’ associations have strict requirements concerning the aesthetic appearance of buildings on the estate. These include fences and other smaller additions that are not always considered by the homeowner
Vruggebruik, gebruiksreg en habitatio is persoonlike serwitute. Hierdie serwitute word soms as instrument in boedelbeplanning gebruik om boedelbelasting te verminder, maar testateurs besef nie altyd wat dit behels en die