Is ‘n handelsbeperkingsklousule altyd geldig en afdwingbaar?

In die verlede was handelsbeperkingsooreenkomste ongeldig en onafdwingbaar, tensy die werkgewer kon bewys dat die ooreenkoms billik is. Gelukkig vir werkgewers het hierdie situasie verander. Wat is ‘n handelsbeperking? ‘n Ooreenkoms wat ‘n party se reg om te handel of ‘n besigheid of beroep te bedryf, beperk op sodanige manier of met sodanige partye as […]

We use cookies to improve your experience on our website. By continuing to browse, you agree to our use of cookies
X