Basiese registrasies en nakoming vir besighede
Vir enige besigheid wat in Suid-Afrika sake doen, is dit ‘n uitdaging om op die hoogte te bly van alle vereiste registrasies en nakoming wat deur wetgewing en ander regulering voorgeskryf word. Hier volg ‘n opsomming van die mees algemene registrasies en nakoming wat op die meeste besighede van toepassing is. Jaarlikse opgawes en jaargelde […]