Onderhoud – Nie net vir minderjariges nie
Wanneer die woord “onderhoud” genoem word, dink baie mense aan vroue wat onderhoud vir minderjarige kinders eis of alternatiewelik, vroue wat vir onderhoud van hul gewese mans eis. In hierdie artikel sal ons egter ‘n ouer se onderhoudseis teen hul volwasse kinders bespreek. Mike Larry het ‘n dagvaarding van die Onderhoudshof ontvang om drie weke […]