Skip to main content

Delberg Attorneys | Attorneys, Notaries, Conveyancers

Verkopers se beskerming beperk onder voetstoots klousule

Verkopers se beskerming onder die voetstootsklousule in ‘n koopkontrak vir die verkoop van onroerende eiendom, is dalk nie so “absoluut” soos sommige mense dink nie. Dit bly steeds die verkopers se plig om alle latente (verborge) gebreke in die eiendom aan voornemende kopers uit te wys. Verkopers se versuim om hieraan gehoor te gee, kan […]

We use cookies to improve your experience on our website. By continuing to browse, you agree to our use of cookies
X