Skip to main content

Delberg Attorneys | Attorneys, Notaries, Conveyancers

Wie mag as direkteur aangestel word?

Sekere mense kom nie in aanmerking om as direkteure van ‘n maatskappy aangestel te word nie. In hierdie artikel kyk ons na wie van direkteurskap uitgesluit word, sowel as die gevolge van die optrede van sodanige persoon wat as direkteur optree. Volgens artikel 69(3) van die Maatskappywet 71 van 2008, mag ‘n maatskappy nie wetend […]

We use cookies to improve your experience on our website. By continuing to browse, you agree to our use of cookies
X